Dans! dronk danser dans
trap, op die spoke wat gil
klanke, wat raas en rol
want die nag kom om,
altyd weer te kom,
duisel die stilte…
Dans!
Dans! dronk danser dans
trap, op die spoke wat gil
klanke, wat raas en rol
want die nag kom om,
altyd weer te kom,
duisel die stilte…
Dans!