Lag
Ek kyk op as ek lagvan die pyngenotom vreugde uit'e asemeffens te rukte voel en weet,dis amper weg.
Ek kyk op as ek lagvan die pyngenotom vreugde uit'e asemeffens te rukte voel en weet,dis amper weg.
Stil en statig sterkvors silhoeëtmet kleed en vlerk. Die glansende vlug'gebroke spiraal van seer, is die tragiese verhaal-ook hemelingeval.
Daar was drie wat dobbel,een met 'n skyf een met 'n diceen een met vlerke. Dit was 'n rustige werfeenkant 'n kraan eenkant 'n brakeenkant…
Kielie knyp knibbel,o'speel innie donker.Jou giggel het 'n vonkel,o'speel innie donker.
Hy was eers sy voete en handedan sy gesig,sien tevrede sy weerkaatsing. Hy hoor die klopen die stem"Act ten, final scene, last call." Hy sprei…
Goeters in die donker,wat eensaam sweefdwaas rondhangis buite vergete,half-droë wasgoed. (Vir dié in Hillbrow - en ander "bleek-gesigte")
Drup, drup, don'erdrupeltjies donderweer weer en weer heen,heen en weer, weer ons wals, en walsin vurigeheen-en-weerlig- weer
'n Nag van 'n duisend skemersfluister oor die klippe,koppiesen walms lang die snelweg. Halms waai wind verstrooidin woord'lose nood,verlangeen walms langs die snelweg. Wolk en…
Wie lasste lag die wreedstehart se seerstedan salig die wesesonder pyn of vresewat onder lieg rus'n wete gesusrede gesmokelen sedes verbrokkelen dan lus,daarna geblusmekaar te…
Dans! dronk danser danstrap, op die spoke wat gilklanke, wat raas en rolwant die nag kom om,altyd weer te kom,duisel die stilte…Dans!