Lag 1991-05-21 Ek kyk op as ek lagvan die pyngenotom vreugde uit'e asemeffens te rukte voel en weet,dis amper weg.
o’speel 1991-05-21 Kielie knyp knibbel,o'speel innie donker.Jou giggel het 'n vonkel,o'speel innie donker.