Lag

Ek kyk op as ek lagvan die pyngenotom vreugde uit'e asemeffens te rukte voel en weet,dis amper weg.

Val

Stil en statig sterkvors silhoeëtmet kleed en vlerk. Die glansende vlug'gebroke spiraal van seer, is die tragiese verhaal-ook hemelingeval.

Sondagmôre

Daar was drie wat dobbel,een met 'n skyf een met 'n diceen een met vlerke. Dit was 'n rustige werfeenkant 'n kraan eenkant 'n brakeenkant…

o’speel

Kielie knyp knibbel,o'speel innie donker.Jou giggel het 'n vonkel,o'speel innie donker.

Eksodikus 11:1-10

Hy was eers sy voete en handedan sy gesig,sien tevrede sy weerkaatsing. Hy hoor die klopen die stem"Act ten, final scene, last call." Hy sprei…

Bleek linne

Goeters in die donker,wat eensaam sweefdwaas rondhangis buite vergete,half-droë wasgoed. (Vir dié in Hillbrow - en ander "bleek-gesigte")

Eindoplaas

Eindoplaas,Dag is gegaanal sy haas en al sy raastot vrede vergaan,helaasDag is gevaas

STOP

enkel mirage van vryheid,engel migael, van doem, (STOP) 'n dreuning wat kerfdie donder wat raas aleen op die werf;na die chaos, is alles te erg…

Wals

Drup, drup, don'erdrupeltjies donderweer weer en weer heen,heen en weer, weer ons wals, en walsin vurigeheen-en-weerlig- weer

Walms

'n Nag van 'n duisend skemersfluister oor die klippe,koppiesen walms lang die snelweg. Halms waai wind verstrooidin woord'lose nood,verlangeen walms langs die snelweg. Wolk en…

Laaste Lag

Wie lasste lag die wreedstehart se seerstedan salig die wesesonder pyn of vresewat onder lieg rus'n wete gesusrede gesmokelen sedes verbrokkelen dan lus,daarna geblusmekaar te…

Dans

Dans! dronk danser danstrap, op die spoke wat gilklanke, wat raas en rolwant die nag kom om,altyd weer te kom,duisel die stilte…Dans!

Dance?

Do you dance?with devils in the desertand nomads of the nightwanderers wonderingat wonders of the world With beasts who bleedtheir travellers to tearsshadows swearingshades of…