Stil en statig sterk
vors silhoeët
met kleed en vlerk.
Die glansende vlug’
gebroke spiraal
 van seer,
is die tragiese verhaal-
ook hemelinge
val.
Photographic Art / Painting
Stil en statig sterk
vors silhoeët
met kleed en vlerk.
Die glansende vlug’
gebroke spiraal
 van seer,
is die tragiese verhaal-
ook hemelinge
val.
youth vulnerability tragedy suffering fall early work circa 1990 brokenness Angel Afrikaans