Hy was eers sy voete en hande
dan sy gesig,
sien tevrede sy weerkaatsing.
Hy hoor die klop
en die stem
“Act ten, final scene, last call.”
Hy sprei sy silver vleuels
sug saggies
en swiep neer, na die woestyn land.
Hy was eers sy voete en hande
dan sy gesig,
sien tevrede sy weerkaatsing.
Hy hoor die klop
en die stem
“Act ten, final scene, last call.”
Hy sprei sy silver vleuels
sug saggies
en swiep neer, na die woestyn land.