Goeters in die donker,
wat eensaam sweef
dwaas rondhang
is buite vergete,
half-droë wasgoed.
(Vir dié in Hillbrow – en ander “bleek-gesigte”)
Goeters in die donker,
wat eensaam sweef
dwaas rondhang
is buite vergete,
half-droë wasgoed.
(Vir dié in Hillbrow – en ander “bleek-gesigte”)