Eindoplaas,
Dag is gegaan
al sy haas en al sy raas
tot vrede vergaan,
helaas
Dag is gevaas
Dated ~ May 1991
Related Items
Keywords
vase metaphor transience sunset peace neologism melancholy ending early work circa 1990 beauty Afrikaans
Posted on Categories Poems