enkel mirage van vryheid,
engel migael, van doem, (STOP)
‘n dreuning wat kerf
die donder wat raas
aleen op die werf;
na die chaos,
is alles te erg
vir kinders en ma’s
sonder hul pa’s (STOP)
enkel mirage van vryheid,
engel migael, van doem, (STOP)
‘n dreuning wat kerf
die donder wat raas
aleen op die werf;
na die chaos,
is alles te erg
vir kinders en ma’s
sonder hul pa’s (STOP)