Walms

‘n Nag van ‘n duisend skemers
fluister orr die klippe,
koppies
en walms lang die snelweg.

Halms waai wind verstrooid
in woord’lose nood,
verlange
en walms langs die snelweg.

Wolk en wind en kleure,
grou in die skemer,
ook verlore…

Sand en grond en ek,
stof-trap-spore
so sommer verlore,
in walms langs die snelweg.

 

Dated ~ May 1991


Related Items


Keywords

youth twilight melancholy loss longing landscape highway fumes early work circa 1991 Afrikaans

Posted on Categories PoemsTags , , , , , , , , , ,

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *