Wie lasste lag die wreedste
hart se seerste
dan salig die wese
sonder pyn of vrese
wat onder lieg rus
‘n wete gesus
rede gesmokel
en sedes verbrokkel
en dan lus,
daarna geblus
mekaar te na,
heeltemal te na.
Wie lasste lag die wreedste
hart se seerste
dan salig die wese
sonder pyn of vrese
wat onder lieg rus
‘n wete gesus
rede gesmokel
en sedes verbrokkel
en dan lus,
daarna geblus
mekaar te na,
heeltemal te na.