vir Pieter
Hy het nie vir duidelikheid gebou nie—
but for smoke.
’n Spieël,
half-glas, half-sluier,
framed in tape and tremble.
Kan jy jouself sien
terwyl jy gesien word?
Can you speak
as artefact?
Van kosmos tot cuticle,
van NASA se blik
tot die grein van vel—
the macro folded
into this asem.
Nie dokumenteer nie—
maar navigeer:
between fact en fiksie,
intuïsie, sny,
verlies… en herbou.
Hy het paradoks vasgehou
sonder vrees vir brand.
Not for the cum laude—
maar vir aanhou.
Through ash, deur gemors,
deur stories wat breek
eerder as eindig.
Die spieël hoef nie helder te wees nie.
The smoke needn’t settle.
Die vlam,
dansend,
is genoeg.